.
Tegniese Datablad
BESKRYWING: | Sanitasie, ontsmettingsmiddel, kiemdoder, virusdoder, swamdoder, seegrasdoder |
AKTIEWE BESTANDELE: | Dimetieididesielammoniumchloried (met sinergetiese aktiveeringsmiddel) |
CHEMIESE GROEP: | Kwatenêre ammonium verbinging (dubbelketting) |
FORMULERING: | Vloeibare konsentraat 250g/l aktiewe bestandele |
KLEUR: | Groen |
AKTIWITIET: | Aktief teen 'n baie wye reeks kieme, virusse, swamme en seegrasse. |
TOEDIENINGSGRAAD: | Verwys na gebruiksaanwysings |
BIO-DEGRADASIE: | Bio-degradeerbaar binne die aangewyse tydperk en is omgewingsvriendelik en geen nadelige oorblyfsels op oppervlaktes of in ondergrondse water nie |
VERPAKKING: | 10l wit plastiese kanne |
EFFEK OP METALE: | Korrosievas, nie-oxsiderend |
L.W. Bevat nie formaldehied, fenol, jodium, aktiewe halogeen, kwik, koper of enige swaar of toksiese metale.
WAAROM JY TERMINATOR MOET
GEBRUIK
Daar is wêreldwye belangstelling oor die gebruik van landbou chemikalië wat hoogs toksies en karsinogeniese, nie-bio-degradeerbare oorblyfsels bevat.
In die verlede is ontsmettingsmiddels wat die
volgende aktiewe bestandele bevat, algemeen gebruik:-
1. Chloor verbindings
2. Formaldehied (formalien) verbindings
3. Koperbevattende verbindings
4. Enkelketting kwatenêre ammonium verbingings
5. 'No Name' Ontsmettingsmiddels
Hierdie is ongeregistreerde, onvermelde,
ongekwalifiseerde en onbepaalde produkte en is gewoonlik 'fly by
night'. Hulle het geen of min experimentele agtergrond of
getuigskrifte nie. Die aktiewe bestandele en konsentrasies asook
voorsorgmaatreëls word nie vermeld nie. Plase/fabrieke gebruik
hulle teen eie risiko.
6. Dubbelketting kwatenêre ammonium verbingings - TERMINATOR
Aansienlike navorsing in lande soos Duitsland, Frankryk, Noorweë, VSA en Suid Afrika het bevestig dat Dimetieididesielammoniumchloried met sinergetiese aktiveeringsmiddels die antwoord tot die dilemma van sukkessvolle sanitasie is.
Dit het die volgende voordele:-
LW In al die navorsing wat deur Infruitec, Stellenbosch, Suid Afrika uitgevoer is, het TERMINATOR uitgekom ver bo ander chloor verbindings wat voorheen gebruik was as algemene ontsmetingsmiddels en vir beheer van naoes-bederf.
Dit is belangerik om siektebeheer vanaf 'n
holistiese, voorkomings standpunt in die landboubedryf te benader.
Om die bestaande vlakke van patogene te vernietig en om
kruisbesmetting uit te skakel, behoort die volgende gereeld
ontsmet te word:
Hande, klere, skoene (voetbaddens), houers, vullisblikke,
sorteering/ verwerkingstafels, fabrieke, slagpale, pakhuis mure
en vloere, masjienerie, gereedskap, diere se drinkwater,
drinkpype en aansluitstukke. hokke, besproëingspype en waar ook
al kruisbesmetting kan plaasvind.
TERMINATOR is 'n volkome breë spektrum ontsmettingsmiddel
(Kiemdoder, virusdoder, swamdoder, seegrasdoder)
LD 50 dosis van 100% van die aktiewe
bestandele:
rot (mondeliks 1200mg/kg (na 14 dae) 1.2g/kg van liggaamsgewig
akuut (mondeliks 1.800 mg/kg (na 24 uur) 1.8g/kg van
liggaamsgewig
WAARSKUWINGS
In verdunde vorm vanaf 1:500 en op tot 1:10,000 is TERMINATOR skadeloos.
Dimetieididesielammoniumchloried en kwatenêre
ammonium verbingings het in die algemeen as hoogs effektief in
die beheer van kieme, swamme, seegrasse, skimmel, gis en virusse
in kontak situasies bewys. Dit sluit die volgende in:-
1.Corynebacterium spedonicum | 1. Alternaria spp. |
1.Xanthomonas campestris | 1. Aspergillus spp. |
1.Pseudomonas syringae | 1. Bipolaris spp. |
1.Botrytis cinerea | 1. Cladosporum spp. |
1.Fusarium oxysporum | 1. Epicoccum spp. |
1.Phytophthora cinnamomi | 1. Fusarium spp. |
1.Pythium spp. | 1. Mucor spp. |
1.Rhizoctonia solani | 1. Penicillium spp. |
1.Verticillium dahliae | 1. Rhizopus spp. |
1.Phytophthora spp | 1. Ulocladium spp |
2.Pseudomonas aeruginosa | 2. Mycobacterium smegmatis . |
2.Escherichia coli | 2. Streptococcus faecalis |
2.Staphlyococcus aureus | |
3.Salmonella typhimurium | 3. Erwinia spp. |
4.Burkholderia solanacearum | |
5.Nematodes | |
6.Salmonella choleraesois | 6. Proteus vulgaris |
6.Serratia marcescens | 6. Shigella flexineri |
6.Klebsiella spp. | 6. Herspes simplex virus |
6.Adeno virus | 6. Vaccinia |
Groen, geel en swart seegrasse | |
Skimmel en gis |
LW TERMINATOR moet nie mondeliks geneem word nie behalwe in
die sanitasie van drinkwater.
Verw:
Infruitec, Stellenbosch
Institute Pasteur de Lyon
No. 1483 7/10/82
Institute of Japanese Poultry Science, Nippon Kakingaku Shi
Agricultural Research Council, RSA
16/10/96
Dept of Agriculture, Plant Quarantine Station, Stellenbosch, RSA
(Hemictoliophora ripa)
State of North Caroline, USA, http/www/doa.state.nc......
LW Oppervlaktes wat behandel word moet
ten minste 5 minute lank nat gehou word. TERMINATOR is aktief so lank as die omgewing nat gehou
word. Konsentrasie word verminder in die sanitasie proses. Moet
nie onverdun gebruik word nie.
AANWENDING | Konsentrasie | Nat kontak tydperk |
Algemene
ontsmettingsmiddel: Kiemdoder, virusdoder, swamdoder, seegrasdoder Was van hande, vloere, mure, sorteeringstafels, masjienerie, gereedskap, handskoene, klere, ens. Spuit, skrop of dip |
1:1,250 | 5 min. |
Skoonmaak van gebruikte potte,
saailing bakke en gereedskap Dip |
1:1,250 | 8 u. |
Voetbaddens:
Lae besmettingsfaktor Hoë besmettingsfaktor |
1:1,250 | 5 min. |
Stiggies, rushout,
voortplantings en ent gereedskap Dip en verseël |
1:1,250 | 30 min. |
Saad :
Groter saad moet in poreuse sakkies geplaas word en gedip.
: Baie klein saad moet ingewater Verenigbaar met molybdenum verbindings |
1:1,250 | 30 min. |
Saadbedding
besproeïng (voorbehoedend): Vlakke van besoedeling moet bevestig word vir koste effektiewe behandeling. di. kraanwater, skoon boorgat water, dam water, fontein water Besoedelde oppervlak water |
1:50,000 1:10,000 |
N/A N/A |
Besproeïngs pype
toegestop of gedeeltelik toegestop met hoë vlakke van
seegras Behandel houertenk / opgaardam of voeg by sisteem so gereeld as nodig |
1:1,000 | 2 u. |
Broeikas bevogtigers, verdampers, vogsproeier Bevog so gereeld as nodig, verkieslik in die aand en vroeë oggende om oormatige inhalasie te vermy. | 1:2,000 | N/A |
Plantsproei
: swamdoder, kiemdoder, Anti-patogeen |
1:1,500 | 5 min. |
Naoes bederf
beheer van alle groente en vrugte Deurweek, dip of sproei
Ref. Infruitec |
1:1,250 | 6 min. |
Gesnyde blomme:
Plaas stamme in baddens met die oplossing so gou as moontlik na oes |
1:4,000 | 15min. |
Beheer van
termiete: Die produk is doeltreffend teen termiet aanvalle op Pinus radiata (dennebome). Suksesvolle navorsing is in Australia gedoen met Mastotermis spp en Coptotermis spp van termiete |
2-4 kg/m3 | |
Nematode | 0.0486 | N/A |
Hout preserveermiddel - word wydliks in die VSA gebruik |
Veeartse aanwendings | Verdunning | Nat kontak tydperk |
Algemene
ontsmettingsmiddel Kiemdoder, virusdoder, swamdoder, seegrasdoder Was van hande, vloere, mure, sorteeringstafels, masjienerie, gereedskap, handskoene, klere, ens. |
1:1,250 | 5 min. |
Voetbaddens:
Lae besmettingsfaktor Hoë besmettingsfaktor |
1:1,250 1:500 |
5 min. |
Drinkwater
sisteme, drinkpype, aansluitstukke, bakke,
voerbakke, ens. Eerst eenmalige toediening van hoë besmettingsvlakke - speol met water na toediening. Een keer elke 7-10 dae. |
1:500 | N/A |
Drinkwater voorbehoedend. Noodsaaklik waar algehele patologiese telling meer as normale of aanvarbare vlakke is | 1:2,000 to 1:25,000 |
N/A |
Livestock pens
(volstruis, pluimvee) Deurweek of spuit areas en alle ander raakpunte (heinings, hekke, ens.) teen 2-4 liter/m3 voor gebruik |
1:500 | N/A |
Broeiplekke ontsmetting, broeikasse, gereedskap Spuit en skrop | 1:500 | 5 mins |
Volstruiseiers : was en skrop | 1:1,250 | N/A |
Slagpale,
voedselverwerkingsfabrieke 'n Algehele ontsmettingsmiddel: was/skrop/spuit |
1:1,000 | 5 min. |
Melkery melk toerusting. Was van uier en aansluitstukke. (oorals waar enkelketting kwatenêre ammonium verbingings voorheen gebruik was) Nie nodig om uit te spoel | 1:1,250 | 5 min. |
Vrotpootjie. Soos voorgeskryf | 1:1,000 | 5 min. |
Algemene ontsmetting | Verdunning | Nat kontak tydperk |
Slagpale, voedsel
fabrieke, vleis en vis verwerkers, groente verwerkers,
skole, hospitale, veeartse, hotels (kombuise),
restaurante, gimnasium/sportklub, waskamers, water tenke,
algemene huishoudelike (skaafplekke, vratjies, swamagtige
dermatitis). Algemene ontsmettingsmiddel en patogeen
beheer. Afhangend van vlak van besmetting |
1:500/ 1:1,250 |